Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Neltjie_070Neltjie_070
3
9
Neltjie_070

42 - Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika

Ek soek iemand om mee te gesels en uit te gaan om iets lekkers te gaan doen. Ek is n onafhanklike vrou

KanchoKancho
3
8
Kancho

72 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is maar 'n rustige ou met 'n wye uitkyk op die lewe. Hou van die natuur waarin ek die skeppingskrag waardeer....

Maddie_321Maddie_321
2
10
Maddie_321

54 - George, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Woorde vergaan, maar dade bly staan. Ek is nie desperaat of vol drama nie.... goeie humorsin, gesels...

Baksteen_113Baksteen_113
2
2
Baksteen_113

50 - Bela-Bela (Warmbad), Limpopo, Suid-Afrika

Ek is 'n vriendelike, eerlike en opregte mens wat baie hou van lag. Glo elke dag is' n geleenthuid om nog meer...

blou0123blou0123
1
3
blou0123

54 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is n sag soiale vlinder wat opsoek is na liefde, vriendskap, moontlikehe en , wat belangstelling en ons kan...

Darkschafer101Darkschafer101
2
2
Darkschafer101

28 - Standerton, Mpumalanga, Suid-Afrika

1.want ek luister graag. 2.Het naie geduld. 3.is n semi introvert/eksovert. 4. Hou van f1 en speel so nou en dan...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek moes hare gelede al by julle aangesluit het. Ek het n wonder like dame ontmoed.
Les, 05 Februarie 2026
Tussen al die duisende profiele het hy my oog gevang...ons het begin gesels...kontak gemaak...and the rest is history soos hulle sal sê...♡
Mariet, 24 Julie 2025
Hi julle, ek het n ou skoolmaat weer hier ontmoet. Dit was nogal n verrassing. Geweet van mekaar dat hy ook geskei was, maar het nie geweet nie hoe om hom te kontak nie. Ons is 4 weke saam. En dit voel ongelooflik goed. Dankie
Birgit, 11 Junie 2025